Real Brides

Zander & Melissa 

What a beautiful day and stunning couple!

Venue: DeVette Mossel
MUA: Leane Professional Makeup Artist
Hair: Styling by Tanya, Tanya Fourie
Dress: Trés Jolie Bridal and Evening Wear
Décor & Flowers: Flowers 4 U
Cake: Mila Cakes
DJ: DISCO & SOUND
Videographer: JVS Film Productions

 

Bride Charlene 

Photographer: Ariste Photography

Message from the Bride: “Reg van die begin het julle my so spesiaal laat voel!! En sonder julle sou ek nooit my droom rok kon hê.
Ons dag was perfek in elke aspek en ek wou glad nie my rok uit trek nie. Weereens baie baie dankie vir alles!!”

 

Bride Joanita Zeelie 

Photographer: Simonè Venter

Message from the Bride:Ek wil weereens baie dankie sê vir jou ongelooflike goeie diens en vriendelikheid. Dankie vir die rok, veil en kousband, dankie dat jy my toevertrou het met jou gunsteling rok. Baie dankie dat jy my so spesiaal laat voel het in jou winkel. Jy is ‘n fantastiese mens en het my soos die mooiste bruid laat voel van dag een af! Ek sal julle vir enige dame aanbeveel, ek sal julle nie sommer vergeet nie. Baie dankie vir die rol wat jy in my dag gespeel het.”

 

 

Leandri & Jandré Van Onselen

Morilee Bride

Photographer: RDK Photography
Venue: Oakfield Farm, Muldersdrift

Message from the Bride: “ Weereens baie dankie vir my pragtige droom trourok!!!!! Ek het werklik soos n prinses gevoel!!!!Als en meer waaroor ek gedroom het!!!! Julle het fantastiese rokke en kan enige bruid se droom bewaarheid!!!!! Dankie Hannelie vir alles……”

 

Charlene & Charl Esterhuysen

Morilee Bride

Photographer: Pink Flower Production

Message from the Bride: “Vreeslik baie dankie weereens vir my stunning rok! Ek kon nie vir beter mense vra om saam my die paadjie te stap nie.”

 

Bride Elsjé

Morilee Bride

Photographer: Jamie Jonk

 

Ilanie & JP van der Merwe

Photographer: Rianka’s Wedding Photography